Hot_Chocolate
New member
Ja well. Die Dr worry want as hulle my 54 hours overtime moet betaal kry hulle fokol geld. Ek is net so moeg. Wel van nou af begin ek eers 8 uur werk en as die Dr's klaar is dan gaan ek huis toe. Hoekom sal ek my nou dood werk vir hulle?
dit suck, maar dis 'n goeie idee. moenie langer werk as jou werksure nie. maar moet ook nie te veel loaf in jou werks ure nie.