The New New New SPAM Thread

Jack Bauer ons se Jack van UPington glo Pc is n beter console as a console PS3/360 etc lol ............. Vra hom hoeveel games speel hy currently op sy console en ek bet jou hy kan dit op sy een hand tel :P ................. we should start out by saying you NOT a gamer if lol and I know alot of you is going to hate me for this but you not a gamer if you only game on one format ................... I game on iPhone, PS3 & PC most of my gaming is done on PS3 yes I spend more time in Newerth than Im suppose too ....................... but my Backlog of PS3 games is endless :/

in the past I gamed on Golden China, Sega Master System II, Sega Genesis, (The Pirate Era ---> Sega Saturn, Sega Dreamcast, Playstation, PC <---) and now Playstation 3.

GET JOURNEY ON PSN yasis my f0ck is that what my console can do? :) Xero im still awaiting your PSN ID!!
The reason and excistence of my pc, download, fps & rts gaming, some other games like POP, but games tend to be complicated for pc keyboard & mouse if its not fps and buggy whats that doom game RAGE which came to console & pc pffffffff 2 of my mates recon the bugs is endless, Metal Gear 2 Sons of Liberty had bugs with nVdia cards, Konami didnt bother releasing updated patches :/ I Finally Got Metal Gear HD collection on PS3 now i can finish this game & finally watching alot of HD content and listening to Music on pc.

and here we thought pc is going to kill consoles but nowadays consoles do everything if not more that what pcs can do, just a matter of knowing how.
 
Last edited:
Bossy het jy steak gevriet op jou b'day?

Weakest het vir my 'n Masala Steak Gatsby uit die suide gebring ;).

Dammit nou is ek honger.....

@ Buzz yeah it keeps the kids entertained and the media capabilities is great :)
 
Last edited:
Not disagreeing with you Xero :)
good-boy.png
 
@R4C3

BRA LOL .................... my vrou het my Vrydag 13H00 by die werk kom haal, toe gaan ons butcher's grill toe, toe kraak ek n 400g met k@k lekker mash & pepper sauce & n glas rooi en savannas en don pedros ................ hulle rekord is n man vat n 1.7k Tbone verslint het LOL

Ons het monster steaks en nog durbanville rooi van die Food Lovers market in Willowbridge gekry, ons het hulle verslint Saterdag aand, met die beste Ice Cream Ooit Sinfull ek koop net Coffee Flavour 3 Scoups please :) Ek het 2 pakke Cigars gekoop, ek rook nog aan die 2de pak, ek was op n plaas Sondag in Franschoek, Ek het gegrillde prawns da geeet en lamb en 2 bokse van Hulle Rooi Gekoop dit is K@@@@@@@@@@@@K goed ou die plaas se naam is SOLMS DELTA gaan check hulle n bietjie uit, hulle blend is top NOTCH! ons het n bottle da vertrap ek het nog n box by die Huis! Ek het ook 3 Kreewe(not sure bout spelling) by Food Lovers market opgetel een gister verslint, Plus die 3kg King Klip wat in die fridge freeze

Dis Goed om n Baas te wees, Sorry ek het die laaste Oc Velodrome gemis :(

Boss
 
Last edited:
@ Bossy, lol jy eet te veel.....

Ek sal daai plaas gaan uitcheck en die spelling is krewe ;)

Kon my genooi het vir 'n dop toe jy in Durbanville is jou bastard.
 
ek dink dis n mid life crisis ...... som mense klim op fietse en trap anders vat die pad met die voet, anders kom bymekaar in n komplex met ander mense en bou hulle spiere met anders, beware die perfs manlike en vroulik ek kickback sip aan goed, blaas vuil rook in die lig en smile :) ........ weet jy wa n mens n spitsbraai nommer kan huur en wat die koste +- is? Madam het gehint sy wil so n nommer vir ha birthday hê en dit beteken dan ook ons gaan baie drink pfffffffffffff ek het lanklaas gekots van drank ...
 
Ek weet actually, daar is pelle wat een nou die dag gehou het, Die mense pitch op maak die vleis en slaaie, gee jou die cutlery, sny die vleis en pak alles op as dit gaar is en waai, As jy so iets soek laat my weet dan vra ek my pel wat dit gereel het.
 
Ayeya Deadly!!

Sal jou laat weet.
 
I have to confess, i am not really a gamer anymore. I buy games, never play them and then wonder why i wasted my money. Atm i only play BF3 and MW3 online and played a bit of Skyrim last week somewhere but normally no SP games anymore. Maybe i have grown up. Rather watch a series or read a book than play nowadays....
 
Gelukkig kan ek nie lees nie en almal weet my gunsteling boek is die inkleur boek wat ek gekry het toe ek 16 geword het
 
Jack ek weet van 3D boeke, as jy dit oop maak dan kom alles uit!! Dit sal jou up to date hou met nowadays se games!! dis dieselfde ding. Try Dit n bietjie! Hulle kom in verskye grootes net soos 3D Skerms MA DIE BESTE VAN ALS!!!! JY MAKEER NIE 3D GLASSE NIE!! Hulle noem dit n popup boek ek dink!! Kry Vir Jou!!!! :D
 
Race, ja dude, almal kyk my nou nog snaaks aan as ek my vetkryt uithaal om dokumente te teken, ek het actually so nice pan Crayola's noudiedag percent gekry
My handtekening is net basies soos n kruisie maar mense aanvaar dit darem so
 
om meer modern te raak Jack Koop vir jou n Kindle Touch!! Die ding is woelag!! ma dis nie 3D nie sorry bra!! Wag ek upload nou nou n pic!!
 
Race, ja dude, almal kyk my nou nog snaaks aan as ek my vetkryt uithaal om dokumente te teken, ek het actually so nice pan Crayola's noudiedag percent gekry
My handtekening is net basies soos n kruisie maar mense aanvaar dit darem so

Ek moet saamstem dat Crayola's die beste is vir handtekeninge maak... Staedler an die ander kom nie naby nie. Dis amper soos om met AMD 7970 te hardloop in jou pc nadat die 680 Nvidia uitgekom het vir goedkoper en beter performance ;)
 
Back
Top