@Diablo. Ja dude ek is mos hectic in Karre / Sim Racing in. Speel nounog Rfactor en tonne mods saam met n paar buddies, asook Shift en Shift 2 met realism mods en Live for speed. Ek mis rerig die ou G25 maar hy was maar bietjie abuse deur my buddies wat dink jy snap change gears soos n velocity met n cone filter.
Ek het maar `n Logitech Driving Force GT. Kyk self om binne die volgende paar maande `n g27 te kry of dalk `n fanatec wheel as daar `n goeie sale is. haha
Ek race op lfs in `n active league (races elke sondag aand).
rfactor2 race ek so effens, maar het nog nie `n lekker feel vir dit nie, want ek het nie rfactor1 gerace nie.