to0kenZA
New member
Julle is almal weird. of is ek net weird? Ek kan nie verstaan hoe mens swaar metal kan luister. Kyk ek is mal oor musiek maar ek wil actually die woorde en instrumente hoor. Verduidelik vir my wat is die aantrekkingskrag van swaar metal.
En nee ek is nie sarkasties, ek vra hoe julle dit sien. Wat maak sekere tipies musiek vir julle awesoem?
Dude, jy is weird. Lol, ek's so bly jy het uiteindelik gevra
Maar yeah, music is a very personal thing. Each to their own, and everyone has different taste in music. Can't really blame anyone for that. Someone's music taste is something I will never be able to judge