The New New New SPAM Thread

ANDROID = Awesome Nerens
Dit gaan nie oor iPad of nie, dit gaan oor ease of use, en Android is nog baie ver van dit af
Dit is soos die ryk man se Linux
 
hahaha. Excellent. Ek like Android op n foon kwaai (in vergelyking met symbian, windows OS en iOs) maar daar kom niks by n ipad. Die OS, screen, quality feel. Ongelooflik.
 
Last edited:
hahaha. Excellent. Ek like Android op n foon kwaai (in vergelyking met symbian, windows OS en iOs) maar daar kom niks by n ipad. Die OS, screen, quality feel. Ongelooflik.

Jip ek stem maar alles moet mens voor betaal op iPads... dis so yesterday as mens die op android verniet kan kry....
 
Sure Race maar wat help dit jy krt dit verniet maar dit werk nie
Jy weet jy kan Verkoue ook vernist kry, dit maak dit nie lekker nie
 
Sure Race maar wat help dit jy krt dit verniet maar dit werk nie
Jy weet jy kan Verkoue ook vernist kry, dit maak dit nie lekker nie

lol @ verkoue, goed gese - dink jy moes jou terug daar, soos ek jou ken het jy aan erger goete gedink.....
 
Jip ek stem maar alles moet mens voor betaal op iPads... dis so yesterday as mens die op android verniet kan kry....

As die app se quality 10x beter is, en die tablet 20x vinniger is, mind ek nie.

Rule of thumb:
Phone: Android
Tablet: iPad of Android as dit 'n op DECENT stuk hardware hardloop, en ICS is.

Went both ways on both devices.

On a more serious note: I'm busy converting to0kenZA's name to SkyRambo.
 
Back
Top