Official Call of Duty: Black Ops II Thread

Dink nie hy kan nie. Man bly in 'n area waar daar nie Wimax, iBurts boggerol is nie. Enigste uitweg vir hom is as die USA die DeathStar kom bou reg langs sy exchange sodat hulle die bergies kan pewpew waneer hulle die kabel weer kom steel.
 
lol... Deathstar ftw
 
Back
Top