Thread Killer Mk IV

Status
Not open for further replies.
Hmm thanks wyv... OH and btw I know its a bit late but thanks for referring me to that restaurant a few weeks back we really enjoyed it :)
 
/hugs Dohc

JPs tis a pls

Malice ek stem gelukkig is daar nie veel wat ek kort nou nie - die humble bundle was net so ossim
 
/hugs Dohc

JPs tis a pls

Malice ek stem gelukkig is daar nie veel wat ek kort nou nie - die humble bundle was net so ossim
DAMMIT! moes jou nou vir my sê daars 'n nuwe humble bundle! :eek:

ek het klaar 'n spul DLC's gekoop op steam, nog nie eers begin met die games nie....
 
bwahahahahahaha jammer!

Ek het die humble gekry om vir n pel die dungeon defenders te gift :P

Maar dis n nice bundle die keer
 
bwahahahahahaha jammer!

Ek het die humble gekry om vir n pel die dungeon defenders te gift :P

Maar dis n nice bundle die keer
dis ok, daar is nog 12 dae oor, gaan nog eers wag tot ek hom kry, partykeer add hulle nog goed by :D

ek het nou Monkey Island: Special Edition Bundle gekoop :cry:
 
hehehe het dai met die laaste sale gekoop

Ek byt nou ma vas, het nie vrek baie wat ek regtig wil he nie :P Het alles kla gekoop
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top