Is there something wrong with YouTube?
It's giving me shit in Chrome and Firefox.
Is there something wrong with YouTube?
It's giving me shit in Chrome and Firefox.
Dit doen ek is soo die bliksem in met hierdie rugby... ek kan dit nie vat om te verloor nie... dom donnerse rebelsHahahaha Wenzie dit klink of jou dag net erger raak!?!?!?!
Toemaar eks nie meer so hyper cheerful nie
ja beslis!!bwahahahaha bokkie ek dink jy kort n stywe dop!
Dankie tog die dag is amper om!
Hoe voel jou enkel btw
olloOh haai Meneer
Not much hey
comaaaaaaaan! dissie fairie!Nee wat
Jy suck net as jy nie more aand opdaag nie!
Dit is dammit! Ek het julle baie warning gegee! So jy SUCK!!!!!!!!!!!!!!!!1