issie so erg nie man!Donner maar die Kaap is koud...
issie so erg nie man!
wat maak jy hier? tot wanneer bly jy?
Guys how do I even upvote?
Wel hier bietjie vir werk, so gaan vir die volgende 3 dae in boardrooms sit...
Al sit ek in boardrooms, sal ek nie omgee om nou in die kaap te wees nie....
Ja dis seker so. Maar ek sal gaan wil kaap toe kom vir die wyn as vir die PowerPoint presentation...
Ja dis seker so. Maar ek sal gaan wil kaap toe kom vir die wyn as vir die PowerPoint presentation...
Morning people
aaaaaah jy suck!Eks is seker maar net warm bloedig. Eks hier vir 3 dae tot Vrydag aand.
aaaaaah jy suck!![]()
hellos, and to the rest I have not greeted yetMorning people
Eks is seker maar net warm bloedig. Eks hier vir 3 dae tot Vrydag aand.
Ek stem jy suck! Ons het n meet saterdagDan kon jy van die mense ontmoet
ok jy kon my en murph en malice ontmoet![]()
Ek stem jy suck! Ons het n meet saterdagDan kon jy van die mense ontmoet
ok jy kon my en murph en malice ontmoet![]()