Thread Killer Mk VI

Status
Not open for further replies.
now that is what i call horrible vicious lies

The perfect man:

choc_380x223_727330a.jpg
 
Hey, wou nog vra hoe dit met die gholf gegaan het.
Ek het gister so bietjie voor 7 verby Reitz golfbaan gery en toe was dit -4 degC daar.

Dit was moerkoud gewees die oggend, maar so teen 9 was dit al heelwat beter. Ons span het verloor as gevolg van twee idiots wat nie opgedaag het nie :/
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top