volf cant wait for the match i believe
haha really, that should have been an interesting convo, was this at Drago's b'day?What do you mean you believe? We both present when he told us in his drunken state. LOL
Ok Ok set the invite to maybe, could not go.....Confirm him, yeah it were at Salomies Pass.
Almal weet dat levels irrelevant is na level 5
Mashiene gaan nooit dood nie, hulle verloor net parte
Ja, sure the 74u is nie bad nie, baie al gekill met haar, maar trip nades is bietjie nooberig
JY is nooberig
Almal wat CoD speel is noobs. Roep my as julle 'n regte old school FPS speel![]()
JY is nooberig
En generally echo ek ook almal se sentiment oor jy wat nooberig is
Nee Plas jy is nooberig![]()
Nee ek weet, ek was besig om in die algemeen te praat
Baie van die nuwe spelers speel met perks wat nooberig is, maar ja, daars niks soos jou game speel met Stopping Power, Bandolier en Deep Impact teen ouens wat dink dis rocket arena nie.
Baie van daai ouens wat die vergelyking wel tref kom op servers soos Alpha oor die jare en quit maar net rustig weer af na hulle gepwn is. Medic enige iemand?