Thread Killer Mk VII

Status
Not open for further replies.
Ok guys

I'm off home then to the airport,chat to you beautiful people on Tuesday when I am back.
Take care and enjoy your weekend.
 
HAHAHAHAHAHAHA So true :P

Gah long day is dragging now. And I am tired of bookkeeping.

Next week studies go bonkers - 3 easy subjects that I have to just revise and then econ and fac.

Fabio - wil jy nie econ vir my gaan skryf nie

Hahaha as jy my Auditing sal skryf :D

Ek het nogsteeds nie begin leer nie.

Self, moet seker een of ander tyd begin

Neeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee

Ek is al basies kla met 3 uit die 5

Uitmuntende student huh?

Ek scheme elke aand dat ek gaan moet swot...dan as ek weer kyk is dit 23:00.

Wat doen jy van 6 - 11 dan? LOL
 
Bwahahahahaha Avenged.

Ekke moet Fabio want ekke sukkel ongelooflik baie met Econ en bietjie met FAC.. .

En nee wat ek dink ek sal Econ weer pluk op my eie :P
 
Hahaha as jy my Auditing sal skryf :D

Self, moet seker een of ander tyd begin

Uitmuntende student huh?

Wat doen jy van 6 - 11 dan? LOL

Dis net 'n blur. Ek kom by die huis dan sien ek iets soos 'n console, 'n TV of 'n boek erens in die huis. Dan scheme ek "dis cool". Ek weet erens is my meisie ook in die prentjie. Ewe skielik 23:00.

Bwahahahahaha Avenged.

Ekke moet Fabio want ekke sukkel ongelooflik baie met Econ en bietjie met FAC.. .

En nee wat ek dink ek sal Econ weer pluk op my eie :P

Ek is bly ek is klaar met ECON en REK vakke. Ek sal dit nie weer kan doen nie.
 
Its been one of those days :(

Need a beer for Phuza Thurs.

images
 
LOL

Jislaaik na saterdag om te watch hoe Murph en Malice en TBlaar en Tooks biere weg sit . . .

Hmmmmmmmmmmmmmm Saterdag het ekke n spitbraai as babyshower. Sal paar CBC biere saam vat
 
LOL

Jislaaik na saterdag om te watch hoe Murph en Malice en TBlaar en Tooks biere weg sit . . .

Hmmmmmmmmmmmmmm Saterdag het ekke n spitbraai as babyshower. Sal paar CBC biere saam vat
hey!...... dit was nie so erg nie :rolleyes:
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top