Thread Killer Mk VII

Status
Not open for further replies.
Avenged as ek reg onthou doen ek net FAC1501 en 1502 dankie tog, want die maak my kla, ek weetie hoe hulle wil he mens moet so baie doen in die bietjie tyd nie, hulle 30mins per antwoord is te min vir my :(
 
Baie min mense maak Rek vraestelle klaar, want hulle gee 2 ure en baie vrae. Dis altyd 'n groot ding.

Tip: hulle vra die vrae anders as wat hulle dit vir jou leer in die study guide, om jou van die spoor af te gooi.
 
Ek gaan more begin n ou vraestel uit werk. Ek is seker as ek dit doen sal ek ok wees.
 
ok im out, i have some urgent matter to finish before i leave as i will only be back at work on moday. study leave FTW, studying not so much...
 
I am amped. Its the the last fast march that will be a killer but I find doing stuff like that with a bunch of people is a lot easier than doing it on your own.

Same as gymming with a mate - the motivation is really important to push yourself!
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top