Thread Killer Mk VIII

Status
Not open for further replies.
Ok wel lemme know how, I work in Epping live in Durbanville can copy the steam folder for you if you have a hdd somewhere
 
jisses daai attorney chick van ons create net kak... die flippen leers wat ek nou by haar moet oorvat is a f-ing gemors. ek gaan die kak nou moet huis2 vat om notas te maak sodat ek dit more met die baas kan bespreek, want V*k man ek weet nie hoe iemand so flippen useless kan wees nie
 
@wyvs onkruid vergaan nie so maklik nie

Oy jy - jy issie onkruid nie, jy is net skaars!

En sies Malice jy ingore my offer :P

Avenged, baie stil, ma in BAIE pyn vandag :(

- - - Updated - - -

jisses daai attorney chick van ons create net kak... die flippen leers wat ek nou by haar moet oorvat is a f-ing gemors. ek gaan die kak nou moet huis2 vat om notas te maak sodat ek dit more met die baas kan bespreek, want V*k man ek weet nie hoe iemand so flippen useless kan wees nie

Ek hoop dit beteken dat julle haar kan fire nou??!
 
Ok wel lemme know how, I work in Epping live in Durbanville can copy the steam folder for you if you have a hdd somewhere
I work in Contermanskloof (close to where you live) and live in Goodwood (close to where you work) :D

I got a 32gb flash, should be enough

En sies Malice jy ingore my offer :P
sorry man, dit skoon mis gekyk. sal by jou kry as ek dit nie eerste by race kan kry nie :p
 
Is reg bud laat weet net waar. Ek werk tot 16:15 toe en dan gaan ek stellenberg toe, begin 7:45 werk
 
Oy jy - jy issie onkruid nie, jy is net skaars!

En sies Malice jy ingore my offer :P

Avenged, baie stil, ma in BAIE pyn vandag :(

- - - Updated - - -

Ek hoop dit beteken dat julle haar kan fire nou??!
flip ek weet nie...maar dit gaan veroorsaak dat daar 'n audit op ons almal gedoen gaan word so die kleinste geringe verkeerde dingetjie gaan ons in die kak bring...
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top