Thread Killer Mk VIII

Status
Not open for further replies.
suprisingly I havent gotten any this year yet ! touch wood (dont get any dirty thoughts)

Only one got caught with was the one where they fined me R600. Ironically it never showed up in their systems. . . .

- - - Updated - - -

that makes you a slow driver, not a good driver :p

slow drivers are more dangerous on the road

/runs

/bites Malice

Oh we are looking at going to CBC on the 14th or 15th - pick a date and let me know tell your partner in crime as well.

Murph you can tell Tooks
 
suprisingly I havent gotten any this year

I'm not surprised at all.

8xAoYPY.jpg
 
MorninG

Het jy steke gekry? En spoel jy jou mond met disinfectant/sout water?

Geen steke, ma ek spoel met sout water 3 keer n dag. Die seer is ma net want ons het gisteraand skaap ribs geeet :P So dit is meer my eie skuld :P En dit help nie dat ek my tande kners nie :(

Die mybuelin werk darem om dit onder beheer te hou. Ma dis net n seer, nie die kloppende seer waaroor hulle my gewaarsku het nie.
 
Ek het twee steke gekry (nee, Eugene) toe hulle my een verstandtand getrek het. Dit help baie om infeksie te voorkom maar is bleddie moeilik om te doen.
 
Ek het twee steke gekry (nee, Eugene) toe hulle my een verstandtand getrek het. Dit help baie om infeksie te voorkom maar is bleddie moeilik om te doen.

Wel die was in die stoel gedoen, hence no stitches.

Ma ek gaan vroeg volgende jaar om die ander 3 uit te haal onder narkose. Ek sal nie weer in die stoel kan sit andersins nie
 
You guys playing Borderlands 2?

I might come join, i loved borderlands

Next time we play I shall invite you :D Bane just started it, so we are showing him the ropes and having a laugh. But he is going to Val's tonight so we shall only do it again monday I suspect.
 
Wel die was in die stoel gedoen, hence no stitches.

Ma ek gaan vroeg volgende jaar om die ander 3 uit te haal onder narkose. Ek sal nie weer in die stoel kan sit andersins nie

Myne is ook in die stoel getrek maar die tandarts het sy assitent een kyk gegee en gesê: "Trek sy mond oop, Niggie, ons gaan naaldwerk doen."
Gelukkig hoef ek nie die ander te verwyder nie. Sterkte vir die ander drie uithaal. Jou mond gaan staan soos 'n hamster s'n wat swaar tye verwag.
 
Yea ek hettie n keuse nie, die een boonste een veroorsaak oor infeksies. My kakebeen is officially te klein en die verstand tande het op baie weird plekke uit gekom en baie weird gegroei so om verdere sinusitus en oor infeksies as ook migraine te verlig moet dit uit.

En as gevolg van die feit dat alles nou gesquash was het die drukking op my ander tande begin probleme maak
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top