Murph
Thread Killer
Jy oes die Donders, stroop die Kak uit hulle uit tot daar Vokol oorbly.
Jy kan dit dan weer vir die vee voer.
Maar julle sal nie weet van Vokol nie. Daar in die Kaap groei mos net Moerse.
Ons oes Moerse ja, but ons kry ook nou en dan Kak.