Thread Killer Mk VIII

Status
Not open for further replies.
Nee se moer wa kry jy 4? Ek werk tot 4 dammit :P

en haaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaai babes hoe gaan dit?

Goed goed goed, besig besig besig :) Een van die voordele van in manufacturing werk, ons doen 8.5 ure Ma-Do, dan Vrydag 7 - 1 :D

Ek kom kruip nou maar in TK weg, die res van die forum maak my in 'n hoek wil in kruip reg nou..

Hoe gaan dit met jou?
 
Morning people

Hammer - geluk!
Roomys - I hope you get power back soon! (btw thanks for the Rust offer but I shall decline for now)

Why isnt it weekend yet?

Hokay :(

We have the genny running for now. Until we run out of diesel.
 
Goed goed goed, besig besig besig :) Een van die voordele van in manufacturing werk, ons doen 8.5 ure Ma-Do, dan Vrydag 7 - 1 :D

Ek kom kruip nou maar in TK weg, die res van die forum maak my in 'n hoek wil in kruip reg nou..

Hoe gaan dit met jou?

Jou lucky bogger!

Dit gaan goed, besig ma goed. Ma dis nog baie stil op kantoor so ek faf rond met n website design wat die baas elke uur opdinges en dan begin ek weer :P
 
Hokay :(

We have the genny running for now. Until we run out of diesel.

As much as it is interesting, I just dont think its quite what I will enjoy - Im not very graceful when people loot me. Or in starbound when meteors strike my beautiful house - I stopped playing for 2 weeks due to that!
 
It's all good no worries.
 
As much as it is interesting, I just dont think its quite what I will enjoy - Im not very graceful when people loot me. Or in starbound when meteors strike my beautiful house - I stopped playing for 2 weeks due to that!

Fyngevoelig! :wtf:

Ja, die Vrydae middae ding is awesome, maar dis gewoonlik maar met ander chores gevul, so meh. En ek werk anyway nog meeste weeksdae bietjie meer as net tot 4 uur toe, dis selde wat dit 'n gewone 40 uur week is..

Hoekom sê jy jy nie vir jou baas om die ding uit te los nie? Of werk jy op 'n copy van die ding, dan upload jy net elke nou en dan weer jou copy? :P
 
*hugs Roomys*

Ekke weet ek raak te geattach aan my harde werk - die beste is starbound is nog in beta so alles gaan in anycase gewipe word :(

Nee nes ek n deel mooi kla het kom hy na my toe en se net - daai moet verander word, sit dit daar en gebruik dit en plaas vandaai, en dan maak ek die changes en dan soek hy dit weer anders.
 
Pfft, alle base is so. Myne wil gewoonlik die veranderinge 30 min voor ek dit moet release of vervaardig te word he! :mad:
 
I think you need to get me a beer.

One preferably presented like this...

View attachment 8796

I approve this message

hAE2AE657
 
Howsit matt, your battlelog thread for console servers seems to be getting some good traction. Gonna keep bumping that thing until it gets locked or they give in.

LOL, I see you've been posting in there as well, for all the good it'll do
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top