Thread Killer Mk VIII

Status
Not open for further replies.
Meneer . . . Ek haat jou nou. Ek sit en bewe as gevolg van dai image. Ek kannie so iets sien nie


Do me a favour and msg me once the spider convo is over

thanks
 
Lmao,joh pointing the blame.

Yeah hoe dan anders.

True. Maar as ek nie tyd het nie en my meisie is nie honger nie (sy eet nie vis nie), dan maak ek vinnig een of twee van daai vissies in die oond.

Ja which is true. Dis baie vinnig om te maak. Goedkoop. En van dit is nogals lekker ook! Maar eks 'n vleis eeter. :( So dis depressing om die laaste week van die maand op vis en hoender te lewe.

OK. Tot ons 'n expert opinion kry sal ek saam stem. Die ooreenkoms is beslis daar.

Okay deal. Wat wen ek?
 
This one "senior" software developer worked for us for two years. He quit about 6 months ago and I'm still trying to fix everything that he broke.

Some days I want to just phone him up and say he's a doos.
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top