Ongelukkig het ons nie n opening act gehad nie. So julle het baie tyd om in te kom maar passop vir standing - daar was n paar vuis gevegte gewees :S
http://brucespringsteen.net/shows/01-26-14-cape-town-south-africa
Dit is die set list vir die SA toer. Waiting on a sunny day was n fail gewees - niemand het saam gesing met dit nie. Die res was amazing. Ek moet se American Skin was my fav song gewees van die aand, en Shout die tweede - jirre was hy mal met shout en American skin was meer acoustic en amazing.
Met Dancing in the dark het hy n paar van die dames voor op die stage laat klim en hulle het met hom en die band members gedans. Oh en hy het hier en daar iemand se bier help klaar maak.