Wake up people of the TK!
Wake up people of the TK!
Hahaha Avenged - hoe gaan dit meneer?Ek is soort van wakker.
5 more minutes!
Hahaha Avenged - hoe gaan dit meneer?
Goed en jy, lady?
Dit gaan goed, net moeg en kla in naweek mood
En niks lus vir die naweek klas.
Dit klink glad nie lekker nie. Ek moet 4 geskrewe take doen voor Woensdag. Ek het nog nie 'n boek oopgemaak nie.
Ai ai my eerste een was vandag - kla in gegee. Die res word maandag ingegee - hulle is darem kla maar ons gaan dit more deurwerk as n groep
Hehe. Ek het nog nooit probeer om saam ander mense in groepe te leer nie. My probleem is dat ek partykeer bietjie vinniger aanbeweeg en dan ongeduldig raak as iemand hulle tyd vat met 'n ding. I don't play well with others.
Ek gaan na werk maar begin met my assignments.
Lees eerder: ek gaan by die huis kom en 100 ander dinge doen in plaas van my assignments
Nice man! you should get an 8-bit version of your avatar from him alsoMali is an absolute wizard
![]()