Wenzdayz
Thread Killer Mk III
ek het COD Ghosts(gaan dit seker nooit speel nie), Knack, Lego Marvel super heroes, AC Black Flag en die game wat jy veronderstel was om saam jou ps4 te gekry hetOoooh yeeeeaaaah
Ek sal maar einde van die maand 'n besluit maak oor wat ek gaan koop