OmegaFenix Jan 4, 2012 Troll jy my weer? Ek onthou tropic thunder en die nuwe snot kop is amper net so dig.
The Joker Aug 22, 2011 Pretty good. Busy as always..btw whats your nick on blops? Kyk of ek jou daar kan skiet xD
Raven Gold Oct 31, 2010 Ek dink iemand het probeer om jou te impersonate in CoD4 gisteraand. Ek weet hy was nie jy want my boude is nie dish liquid nie.
Ek dink iemand het probeer om jou te impersonate in CoD4 gisteraand. Ek weet hy was nie jy want my boude is nie dish liquid nie.
Gradius Sep 30, 2010 awe awe dude, speel jy nog games? kom join BUD op BC2. Frequency en Drift3r ken jou mos