Maplassie Feb 11, 2009 ek het n beter vraag. hoekom wil jy XP64 hardloop. LOOOOOOL. Maar as jy wil, ek sal seker dink so R500. want dis nogsteeds secondhand goods.
ek het n beter vraag. hoekom wil jy XP64 hardloop. LOOOOOOL. Maar as jy wil, ek sal seker dink so R500. want dis nogsteeds secondhand goods.
Warlynx Feb 10, 2009 Hoor gou, hoeveel sal jy betaal vir 'n Win XP 64bit (2005 release) wat nog nooit ge-activate is nie, so dit is basically brand spanking new?
Hoor gou, hoeveel sal jy betaal vir 'n Win XP 64bit (2005 release) wat nog nooit ge-activate is nie, so dit is basically brand spanking new?