Afrikaanse Mense, hierso...

dit gaan blerrie goed vanoggend! my sel foon is uit eindelik terug van mtn af vir lcd herstel werk!

nou nog net vir die kruis doos dan is alles fine :)
 
Ten minste gaan dit heelwat warmer daar wees.
Dit was toe!

Die SAPD is aangewys as een van die effektiefste, indien nie die effektiefste, polisiemag te Wêreld.
In meer as 80% van alle misdaad gevalle is hulle reeds op die toneel wanneer die misdaad gepleeg word.
 
Lekker man,was natuurlik nie die situasie hier gewees nie.
 
Wat's die verskil tussen 'n goeie sekretaresse en 'n BAIE goeie sekretaresse?
'n Goeie sekretaresse sê: "Goeie môre, Meneer!"
'n Baie goeie sekretaresse sê: "Goeiste, Meneer, dis al môre!"

Vrou gaan sien 'n priester na haar 9de baba.
"Ek weet nie hoekom word ek so gou swanger nie. Dit moet iets in die lug wees!"
"Ja", sê die priester: "... dis jou bene."

Oom wat verkeersman was , kry Alzheimer en gaan ouetehuis toe.
Daar reël hy die verkeer van rystoele en looprame in die gange.
Een oggend vergeet hy om sy broek aan te trek, hy stop 'n tannie in die rystoel.
Toe sy voor hom stop kyk sy so in Meneer vas: "Ag Vader, moet ons nou vanmore nog in die pypie blaas ook!"

"Dokter, ek het infeksie!"
"Mevrou, hoeveel keer het jy seks?"
"So een keer 'n maand."
"Mevrou, dit is nie infeksie nie, dis ROES."

Seuntjie vra sy ma: "As binne egtelike kinders deur die ooievaar gebring word, waar kom buite egtelike kinders vandaan?"
Ma antwoord: "Rondloper voëls!!!!!!!!!!!"

Seuntjie aan ma: "Ek wil graag 'n boetie hê vir Kersfees!"
Ma: "Daar is te min tyd daarvoor my kind."
Seuntjie: "Maak dan soos Pappa en sit meer manne op die job!!!!!"
 
'n Blondine wil haar ou kar verkoop, maar hy't reeds 250 000 km afgelê. Sy vra toe raad by 'n vriend.
"As jy bereid is om iets onwettigs te doen, weet ek van 'n ou wat jou kilometres sal terugdraai," stel die vriend voor. Die blondine volg die raad -- en laat die kilometers terugdraai na 50 000.
'n Week of wat later loop sy weer haar vriend raak.
"Het jy toe jou kar verkoop gekry?" vra die vriend.
"Is jy mal? Met net 50 000 km hou ek hom liewer self! "
 
Oom Kallie en Tant Anna, wat hulle hele lewe lank geboer het,
trek na 'n meenthuisie in die stad. Dis nou, nadat hulle alles verkoop
het: plaas, trekkers, bakkies, vee, sommer die hele spul, lock, stock &
barrel.

Na 'n maand in die stad, se Tant Anna vir Oom Kallie: Ag nee
wat, ou Kallie.. Ek dink ons moet vir ons 'n klein motortjie koop. Ons
kan nie net hier sit nie!

Ons moet darem kan rond ry en plekke sien!" Oom Kallie was 'n
groot Ford fan, en hy maak toe die koerant oop by die motor classifieds.
Hy lees "Escort Agency" en skakel sommer dadelik die nommer...

Oom Kallie: "Dagse dame. Het julle enige Escorts en hoeveel kos
hulle..?"
Dame: "Ja Meneer, ons het. Hulle wissel tussen so R 200 en R
250."
Oom Kallie: "Genade, my meisietjie! Wie het hulle so in
hulle MOER in gery!?"Is daar nog van hulle wat kan loop?!
 
haha dam okay rofl
 
Back
Top