Afrikaanse Mense, hierso...

Nog so een of twee:

Kykhonde
Sluipmoordenaar se Geloof
Oorlogsveld Harde Lyn
Dief
Donkersyers
Valuit 4
Skeurweg Ongevou
Pynstiller
Aap Eiland
Lewe is Vreemd

WYSIGING: Ek dink dit klink soos 'n knap plan om 'n omvattende lys saam te stel en fan die souties te laat raai watter speletjies se name dit is.

Behoefte vir spoed
 
Net 'n wysiging rondom "oorlogsveld": Mens verloor die stryd ( "battle" ), maar wen die oorlog ( "war" ). Dis hoekom ek in 'n vroeër pos dit vertaal het as "Strydveld". ;)

Ek wonder of mens vir die vertalingspel (waar die souties moet raai) nie woord-vir-woord moet vertaal nie en eerder met idees soos jou "Net Sommer" moet gaan? Dit was skerp gewees. :D
 
Jong, jy maak 'n goeie punt met die "stryd" en "oorlog" redenasie. Dit wil vir my voorkom my vertaalkunde is so bietjie uit oefening uit (ek is eintlik 'n Taalpraktisyn maar het jare laas in dié veld gewerk).

As ons idees van die titels vertaal gaan dit ook die souties verhoed om te verneuk deur "google translate" te gebruik.
 
Einste! :D
 
Ek hou nogals van die feit dat daar 'n paar verskillende vertaling vir van die speletjies is. Soos Dief; dit kan ook Skelm wees. Of Skurk. Of Boef.
 
Back
Top