McGuywer New member May 20, 2010 #330 Yip. Ek dink ook so. Nee self in IT. Sukkel nou paar dae met Dlink wat nie reg wil konnekt nie. Hy kom nou reg, so die dag gaan beter...
Yip. Ek dink ook so. Nee self in IT. Sukkel nou paar dae met Dlink wat nie reg wil konnekt nie. Hy kom nou reg, so die dag gaan beter...
pcfourie New member May 21, 2010 #335 hey soutie,,,,hier praat ons net afrikaans of soos daai ander t-shirt se...hou jou bek dis vrydag !!!!
hey soutie,,,,hier praat ons net afrikaans of soos daai ander t-shirt se...hou jou bek dis vrydag !!!!
AviD New member May 21, 2010 #336 pcfourie said: hey soutie,,,,hier praat ons net afrikaans of soos daai ander t-shirt se...hou jou bek dis vrydag !!!! Click to expand... So 'n bek moet jam kry.
pcfourie said: hey soutie,,,,hier praat ons net afrikaans of soos daai ander t-shirt se...hou jou bek dis vrydag !!!! Click to expand... So 'n bek moet jam kry.
Tank Overkill Specialist May 21, 2010 #337 Lydon said: Sis. What is this? Speak God's language people! Speak English Click to expand... Shurrup Rooinek! in elk geval, DFDV! hoe lyk dinge vanoggend mense?
Lydon said: Sis. What is this? Speak God's language people! Speak English Click to expand... Shurrup Rooinek! in elk geval, DFDV! hoe lyk dinge vanoggend mense?