Afrikaanse Mense, hierso...

goeie more aan almal. Vandag is 'n fantastiese dag, die polisie het my sopas ingelig dat hully my kar opgespoor het in Wepener. Ek kan dit nie glo nie, ek was oortuig dat ek nooit weer my kar sal sien nie. :D
 
dankie dudes, ek is net so fokken bly. die polisie sê die kar is darem nie te erg beskadig nie so dis ook 'n goeie ding, ek is net bly ek kry my donderse kar terug.
 
ja vok...ek sit ctrack in my kar saterdag en dis R130 n maand wat ek dink nie so bad is nie..vok die versekering want die bliksems vra my R400 en gaan my R8000 betaal as dit gesteel word so hulle gat
 
Back
Top