Afrikaanse Mense, hierso...

Ek sit al van dat Mappy oats gepost het en dink wat die afrikaanse woord is daarvoor....het toe maar opgegee en iemand gan vra
 
Elke oggend as ek opstaan, dink ek, ek gaan meer suiwer Afrikaans probeer praat...

Dan later, kry ek myself en meng my tale.

Dan probeer ek weer.

Later meng ek weer my tale.

Dan probeer ek maar weer....

Dis 'n stryd....
 
knoer moer....

MMmmmm

Ek het daai een al gehoor....

Ek weet van 'n nokas en so

maar knoer moer....

Ek sal bietjie moet dink oor daai een.
 
:)

ek love sulke afrikanse shit, ek LOL my altyd dood

soos "EK steek die draak met jou" dit beteken, Ek mok jou, ek grap net jou

EN daan shit soos "jy moet jou sokkies optrek" F@kken LOOOOOOOOOOOOOOOL

dis awesome.

/me treks sokkies op
 
Soos as mens 'n netwerk insit, trek mens draad...

Klink bietjie af as mens by die huis kom en sê jy het die hele dag net draad getrek...
 
Ek hou persoonlik van: as iemand op eiers loop - beteken jy vat jou tyd om iets te doen of jy is stadig :)
 
ek hou van die woord, epos...

...dit rol van die tong af, en klink lelik al is dit nie.

gesegde, wat jy saai sal jy maai
 
ek haat afrikaanse woorde vir IT terme. Die Kuberruim. K@K man, dis the flokken internet en klaar!!!!
 
Back
Top