Afrikaanse Mense, hierso...

wel ek het n klient gekry noudie dag.

ek wil my persoonlike skootrekenaar inbring, sodat julle vir my rugsteune kan maak en hom herlaai met sy gegewe sagteware, en dan daarna net die rugsteune herwin.

rugsteun=Backup
herwin=Restore
 
kuiberspeelitjie? Wat de duiwel is dit? Praat Eng ffs! Daar is net 4mil afrikaanse mense in die wereld en n kak huis vol engelse. Praat n taal wat almal kan verstaan nie net die freaks nie.
 
wel ek het n klient gekry noudie dag.

ek wil my persoonlike skootrekenaar inbring, sodat julle vir my rugsteune kan maak en hom herlaai met sy gegewe sagteware, en dan daarna net die rugsteune herwin.

rugsteun=Backup
herwin=Restore

As hy dit vir my gese het, het ek die ding gaan staan en recycle.
 
"The Day The Afrikaans Thread Died... I was singing my, my this here Anikin Guy, Maybe Vader some day later now he's just a small fry..."
 
Its a case of the forums imitating Life..... Afrikaans is gevrek now vrek die afrikaanse thread. Bwahahaha!
 
Back
Top