McGuywer New member Jun 30, 2009 #121 Ek kan dink.... Maar hoe help botter as jy `n toaster het wat dink hy is John Trovolta?
OmegaFenix The Legendary Troll Hunter Jun 30, 2009 #122 Smeer n broodtjie met lekker baie botter en sit dit in jou toaster en kyk wat gebeur.
Wenzdayz Thread Killer Mk III Jun 30, 2009 #123 Dit gan dan a gedoente van epidermiese proporsies wees
OmegaFenix The Legendary Troll Hunter Jun 30, 2009 #125 Hey none of that crap! This thread doesn't have subtitles. Its racist!
McGuywer New member Jun 30, 2009 #126 Haha Ja maar enige Afrikaanse ding is deesdae racist en rasisties en onwetting en politiek en en en
Maplassie AK47 Pew Pew Jun 30, 2009 #128 Wenzdayz said: Dit gan dan a gedoente van epidermiese proporsies wees Click to expand... ag nee man mince wat op dees aarde maak jy nou? Hier kom my kolwyntakkie nou ingestap.....
Wenzdayz said: Dit gan dan a gedoente van epidermiese proporsies wees Click to expand... ag nee man mince wat op dees aarde maak jy nou? Hier kom my kolwyntakkie nou ingestap.....
McGuywer New member Jun 30, 2009 #129 Ek het hom in lewende lywe gesien, met 'n das en diary en als. Heel geonganiseerd gelyk... Was nogal weird.
Ek het hom in lewende lywe gesien, met 'n das en diary en als. Heel geonganiseerd gelyk... Was nogal weird.
Wenzdayz Thread Killer Mk III Jun 30, 2009 #135 lol, moenie vergeet van sy bruid/dadelfngertjie/narsingpitjie etc klassieke petnames om mense mee te irriteer.
lol, moenie vergeet van sy bruid/dadelfngertjie/narsingpitjie etc klassieke petnames om mense mee te irriteer.
McGuywer New member Jun 30, 2009 #136 Yip nee daai ou is baie goed. Dis regtig 'n goeie akteur 7de Laan is net nie dieselfde sonder hom nie...
Yip nee daai ou is baie goed. Dis regtig 'n goeie akteur 7de Laan is net nie dieselfde sonder hom nie...
McGuywer New member Jun 30, 2009 #138 Nee maar as hy nie doen wat hy altyd doen nie (rondloop en k@k soek met mense en funny goed se nie) dan is dit nie deiselfde nie..
Nee maar as hy nie doen wat hy altyd doen nie (rondloop en k@k soek met mense en funny goed se nie) dan is dit nie deiselfde nie..