A _Anubis_ New member Jul 2, 2009 #142 Ja, hy is. Ek wonder net partykeer oor sy Piesang-pitjie se snaakse kombinasies.
A _Anubis_ New member Jul 2, 2009 #144 En als wat sy maak moet altyd een of ander bestanddeel inhê vir 'n bietjie skop.
OmegaFenix The Legendary Troll Hunter Jul 2, 2009 #145 OMFG! Julle bespreek 7de laan. Daai is SO sand ek kan nie aan iets saders dink nie.
A _Anubis_ New member Jul 2, 2009 #146 OmegaFenix22 said: OMFG! Julle bespreek 7de laan. Daai is SO sand ek kan nie aan iets saders dink nie. Click to expand... Dit is nogal! Nou watse interessante onderwerp wil jy oor gesels?
OmegaFenix22 said: OMFG! Julle bespreek 7de laan. Daai is SO sand ek kan nie aan iets saders dink nie. Click to expand... Dit is nogal! Nou watse interessante onderwerp wil jy oor gesels?
Voicy Resident Panty Kicker Jul 2, 2009 #147 _Anubis_ said: Dit is nogal! Nou watse interessante onderwerp wil jy oor gesels? Click to expand... Braai , Naai of Paaiâ„¢?
_Anubis_ said: Dit is nogal! Nou watse interessante onderwerp wil jy oor gesels? Click to expand... Braai , Naai of Paaiâ„¢?
A _Anubis_ New member Jul 2, 2009 #149 Voicy said: Braai , Naai of Paaiâ„¢? Click to expand... Mmmmm . . .
OmegaFenix The Legendary Troll Hunter Jul 2, 2009 #150 Will niks in Afr bespreek nie. IS heel happy met Eng.
Wenzdayz Thread Killer Mk III Jul 3, 2009 #154 _Caboose_ said: The only afri i really know is... Trek my draad Click to expand... Sies hierdie garing is van pure inborste!!!
_Caboose_ said: The only afri i really know is... Trek my draad Click to expand... Sies hierdie garing is van pure inborste!!!
OmegaFenix The Legendary Troll Hunter Jul 3, 2009 #155 Wenzdayz said: Sies hierdie garing is van pure inborste!!! Click to expand... Wat van borste?
Piesangslaai New member Jul 6, 2009 #158 Wow maar julle praat pure Afrikaans hierso ne? Van die boonste gestoeltes uit taalkunde uit!
McGuywer New member Jul 6, 2009 #160 Totsiens mense. Julle moet lekker slaap en julle aande geniet. Ek gaan nou huis toe.