Maplassie
AK47 Pew Pew
sulke tye wil ek kan teleport deur 'n ADSL lyn en hom die grootste POOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOZ klap gee wat hy nog ooit in sy lewe gehad het.
Densweep moenie sleg voel nie, die ander dag toe speel Maplassie op 'n server, toe word hy op Caspian border van die A capture point (by die lang sniper camp toring) gesnipe met 'n MAGNUM tot by die D - capture point waar hy binne in die huis sit.
dude onthou jy daai crap WTF............