Ek dink dit was as volg:
Conquest
Infantry only
team killing on
normal mode ie. not hard core
en sekere weapons was nie toegelaat nie
LOL
Ek dink nie daar was vehicles nie. Mind nie tanks etc. nie maar dink die choppers is way over powered as pilot en gunner flares het. Jy wil tog nie 'n hele squad engineers he om 1 chopper af te skiet nie
Die wat ons gejam het was infantry only maar was friendlies so weet nie van League Rules etc. nie maar was naby league rules as ek reg onthou
iemand het gemention dat beide die pilot en die gunner kry altwee hulle "perks" as hulle in chopper is, so...
stack hulle of wat?
I see there is a 'patch' that you can run to remove the need for Origin to be launched when playing BF3.
Think I shall try it. Origin keeps crashing on me randomly (last 2 days)
Likewise, my Origin will not stay open anymore ......