Battlefield 3

Status
Not open for further replies.
Ja wie kan nou nie vir Plassie en sy dronkgat maniere lief wees nie!? Kom ons speel eerder COD4 as hierdie BF stront.... Skuus ek is alweer in n verkeerde thread. Wys jou net wat ouderdom aan n mens doen.
 
That awkward moment you realize that "Um, I think you're alone on that one" situation :D
 
Jack ons is seker ook nie l33t genoeg vir Cod ook nie. Ai die lewe van pro gamers.

Moet eerlik wees nou met julle no jokes. Ekt die laaste 2 jaar countless van die "pro" spelers gesien kom en gaan. Daar is altyd iemand beter as jy altyd. Sodra jy vrede maak met daardie feit speel jy jou beste.

PS. Vra vir plassie wat by rAge gebeur het met my span teen syne op die map Havana.
 
Ek persoonlik dink dat die sogenaamde "elite" n klomp asshole ape is maar wie is ek nou afterall. Wil net SS dat ek die thread op daai wanabe site van die elites gelees het oor die hele beste span wat SA verteenwoordig. Wow, is ek sommer skaam vir daai idiote wat daar gepost het.

Kyk ek was in SS en meeste van daai ouens is moer nice mense wat die games geniet wat hul speel en nie groot kop het. Dink net dis tyd dat mens die simpel etters moet ignore en jou eie kompetisies reël en geniet.
 
That is probably my favorite vehicle in the game, just down to it's sheer absurdity. Driving around, flipping over tanks and ramming into enemy soldiers flipping them over is just fun. Think about it, get a squad of mates, three of them in a skid loader; you have yourself an anti-tank vehicle:D

On a side note, R18 of the server software has been released, we are busy patching the servers now. Hopefully this fixes some of the crashing issues some experienced.
 
Ek persoonlik dink dat die sogenaamde "elite" n klomp asshole ape is maar wie is ek nou afterall. Wil net SS dat ek die thread op daai wanabe site van die elites gelees het oor die hele beste span wat SA verteenwoordig. Wow, is ek sommer skaam vir daai idiote wat daar gepost het.

Kyk ek was in SS en meeste van daai ouens is moer nice mense wat die games geniet wat hul speel en nie groot kop het. Dink net dis tyd dat mens die simpel etters moet ignore en jou eie kompetisies reël en geniet.

Ag dankie JAcky, die ding is meeste van ons speel al vir baie jare en geniet dit en dis waaroor dit gaan
 
Ek is erg naar
In more relevant News, iGame is holding off on updating to the new server version until fully tested
 
After a few games with 4 ss okes on the sqdm I think I did quiet well against them. I eliminated their squad a few times :P poor old faffa loved my bullets and old archi at one point :D

Great fun guys. Must do it again.
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top