Cyborg Rat7

Hehe , wel ek koop hom primarily vir die Pinky rest, want ek het pinky drag omdat ek redelike groot hande het druk my ring en pinky vinger op my mousepad, en dit is nie net ongemaklik nie, maar dit het my al n league match gekos even!

Ek wil nie my huidige Roccat Kone modify deur om so ding self vas te plastic weld nie, so ek gaan hom eerder verkoop, en vir my die Rat 7 kry!
 
ek soek n supplier waarna toe ek kan ry en gaan optel, ek smaak nie online nie.

yes ek het skoon vergeet van frontosa, maar jy tune hulle het hom nie :'(
 
yeah I have never heard of them in my life, and also that price is VERY cheap!

even in the uk the mouse is going for roughly 90 Pounds
 
Wel ek het georder by hulle en gaan hulle bliksem as dit nie kom. Hulle moet onthou ek kom van n leeu wereld af.....
 
Back
Top