MalicE
Party time! Excellent!
Hoe kan jy nie eers n ordentlike ring he nie?
Ek het al lankal my ring of grandeur en hellfire necklace.
En full firebirds
Maar nou doen ek maar die season 2 met n DH.
want hy het nog nie gedrop nie
het nog nie die mats vir die hellfire set nie, hence we want to run the infernals