hmm who is hosting local mw3 servers?

Jis must be becuase we secretely played with illegal configs at Rage and beat everyone. Must be that.

.... hmmmmm

lold ni n secret as jule gevang en geban word vir bindings ni...maar admin power to te rescue eh?guess dis hukm megarom vir dgl back en ni ngl ni..boom daar se ek dit.
 
Een van ons ouens in die 2de span het weapnxt op sy G key gebind op sy G19 en dis illegal in die NGL en hys gevang en geban vir sy offense. Ons het toe met 'n 3rde span speler gespeel die res van Rage en die game waarin dit gebeur het ook geforfeit.

Wat ou Janseng nie mention nie is die hele storie. Want in sy klein wereld het KK die hele NGL gerun en alles so beplan vir 9 maande dat ons kan wen.
 
Yep pretty retarded as jy my vra but hey its a part of it. Funny ding is daar was ander well known spanne wat met die dot op die screen gespeel het wat vir my ook biekie bs is en dit was nie 'n issue nie want dit was nie KK nie. Oogklappe in vol werking as jy my vra.
 
Guys, this is quickly degrading into a Trolling Thread, please keep on Topic
The Article is up and seems lik emost of the ISP's are hosting servers for this albeit Unranked :/
 
Back
Top