Hey mr J4ck4ss
Ek is daar jy weet dit @!@!@!@!
Nogal heavy ampt, mw2 is kak irreterend, en ek speel nie meer cod4 nie.
Ek het so ding, elke keer as iemand my n hacker noem, vat ek n screenshot en maak dit my wallpaper vir n rukkie. Vandat ek in September weer begin speel het, sit ek met 92 of 93 screenshots.
F0kken klein kinders kan dit nie vat om gepiets te word nie.
Kannie wag nie![]()