iGame Beta BF3 Keys?!

daBoss

New member
So not to long ago I heard bout iGame giving some beta keys for BF3 away in the not so far future or was I mistaken? Where do I sign up for these??
 
Yaaaaaaaaaaaataaaaaaaaaaaaaaaaaaaaah Should be interesting to see if they deserve more money from me I guess there wont be a MW3 demo/stage yasis BF3 is winning in the promotion phase :/
 
yep why shouldnt I be? Started playing MW2 last week again was fun now 3 to me is 2 with servers :) u ampted for BF3? wot problems did u have with BFBC2? do u think they solved them? Problem I had with MW2 is no Dedicated Servers. The say its gonna have it and lan and anyone can setup anywhere a server Which im hoping iGame do as the game touches down on SA soil.
 
yep why shouldnt I be? Started playing MW2 last week again was fun now 3 to me is 2 with servers :) u ampted for BF3? wot problems did u have with BFBC2? do u think they solved them? Problem I had with MW2 is no Dedicated Servers. The say its gonna have it and lan and anyone can setup anywhere a server Which im hoping iGame do as the game touches down on SA soil.

Dis waarom ek jou so lief is. Jy praat so baie strooi maar dis als true wat jy se.
 
Ag man Cman is new to the game hys wat ek noem n Jong Bokkie, wanneer hulle se open Beta beteken dit ons makeer nie serial keys makeer nie? ook ook jy weet mos stand up comedians is snaaks maar praat altyd die waarheid Dave daBoss Chappelle. Weet daar loop n rumour dat Max capacity vir sever op MW3 is 32 players hahaha Yasis Xero Bles ons man!!!

Jack ons smurf in die aand da op Alpha Bushido Brown & UncleRuckus!
 
Ek sien julle op xfire. Sal gou COD4 install, patch en die jonges kom verniel. Watch uit vir slasherOi vannaand.....

Nee bossie jy sal kan beta vanaf 29 Sept sonder enige keys en twak. Sal dan sien of ek my preorder se geld die moeite werd was. Like klaar nie die idee van die moerse klomp patches wat BC2 nodig het. Kan EA nie n game klaarmaak (regmaak) en dan release? Klink my hulle is nie so smart soos hulle dink nie.
 
Last edited:
Onthou, kyk na even die COD games, op steam veral,hulle kry net soveel patches.Dis alles te doen met release date,en die beta is specific design om die game op release day beter te maak.
 
Sparra ek gee nie om vir patches maar 2.4gb n hou is n bietjie hoog.Gee nie om vir 400mb een keer n maand. Eerder dit as 2.4gb 1 keer in 6 maande. Klink dom ja maar onthou ons het nie almal 4mb lyne, baie ouens sit met 384 en probeer daarmee daai humongous patch download...
 
Back
Top