Gradius New member Dec 2, 2009 #21 Maplassie said: Wel die ouens wat oorkom het almal legit MW2 so ons sal dit online speel. Maar die lan "patch" is blykbaar uit, wil dit bietjie toets. Click to expand... dit werk heel goed
Maplassie said: Wel die ouens wat oorkom het almal legit MW2 so ons sal dit online speel. Maar die lan "patch" is blykbaar uit, wil dit bietjie toets. Click to expand... dit werk heel goed
Gradius New member Dec 3, 2009 #23 ja ek het, geen probleme met die gehad so ver nie. ek sal laat weet as iets breek etc
Maplassie AK47 Pew Pew Dec 3, 2009 #24 Gradius said: ja ek het, geen probleme met die gehad so ver nie. ek sal laat weet as iets breek etc Click to expand... awesome dude. ja ek wil dit co op en LAN by my ouers in rustenburg as ek deurgaan later die maand vir so week, en hulle het nie DSL nie
Gradius said: ja ek het, geen probleme met die gehad so ver nie. ek sal laat weet as iets breek etc Click to expand... awesome dude. ja ek wil dit co op en LAN by my ouers in rustenburg as ek deurgaan later die maand vir so week, en hulle het nie DSL nie