Ek sal maar by die werk leen. Ek haat earphones.
LoL, al speakers wat ek het is 2.1, so ek sal maar met earphones moet speel...
Wil jy in 5 speakers hoor hoe my bullets deur jou vlieg?![]()
I will not be doing the owning.![]()
Ek sal maar my Mage moet bere en ophou leer om te oefen![]()