LAN @ Plassie's April

Then it just might work. :D Het 'n ou in die kaap gehad wat my server gejoin het en hy het 3g gebruik, nie so lekker gewerk nie. :D
 
PC fixed....... check
COD4 installed......... check
COD5 installed........ check

Wat anders moet ek bring vir da LAN?
 
PC fixed....... check
COD4 installed......... check
COD5 installed........ check

Wat anders moet ek bring vir da LAN?

so jy is afrikaans. LOL.


Ons gaan net COD4 doen. PC+COD4+Headphones+Krag Kabel.

ek sal kyk of ek extensions kan kry vir ons, en mutliplugs.
 
Back
Top