AlienTaker
Whale Masseur
Hehe pel, elke keer as die Bulls sleg doen is die refs verkeerd.
Nee nee my ou vriend het jy die game gekyk? eks is nie een van daai ouens wat als op 'n ref blame nie maar 15 oenalties teen die landers en nie een geel kaart nie na hy al warnings uitgedeel het is bietjie af. en hulle eerste try wat 2 keer forward was was nie eers gekyk weer nie.