bra jy ken die halfte van die storie ...... ons ry in my kar ................. trek op by my vriend hy wys my kyk daar .... ek kyk en sien die honde paar :/ ..... later die dag ons speel dominoes ek sien n kat besig op die gras .............. ek sê vir hom kyk daar .... hy sien die kat sy Krom rug wie se mag werk
Arme Bossie, wil niemand saam met jou speel nou moet jy maar die alleen wereld van n console kiddie aandurf..... pffft, kom speel FPS op n PC soos n "real man".
nee ek is siek van dit al pc = fps in most cases ek likes die wow factor en jy kry dit nou en dan op pc, hierdie maand woord da geen games op pc release nie, verstaan jy? Die wow factor op pc kom een keer n jaar miskien 2 keer as dit n goeie jaar is 5 keer. Ek speel HoN op pc want ek lag elke aand lekker met buddies especially met star Moenie praat as ons traps set nie.
kyk da in my signature geen platinum trophies nie :/ ek moen NIER,AvP,Heavy Rain,God Of War Collection Vol 2,GT5,Infamous 1 & 2,LBP2,Vanquish & Bayonetta nog kla maak. nou Net MGSHD geadd to my wishlist, Op pc moen ek limbo,sonic generations & mw3 kla maak. moen meer tyd op ps3 spandeer volgende week is my bit n jaar oud. 20 games in n jaar geadd na die collection.
sien dis hoekom ek so die honde los laat op jou want wanneer ek jou feite gee dan grap jy op dit ma dis reg speel jy ma BF3 vir die res van die jaar while ek nog 20 titles onder my belt kry. Dis soos jou lewe groundhog day is. Elke dag gebeur dieselfde ding. Elke dag lees jy dieselfde boek. Elke dag speel jy dieselfde game. Vir my klink dit soos n hond daai en as dit soos brak ruik dan moet dit brak wees.
Jy praat - nee skryf soos net Bossie kan skryf, dis waarom jy altyd onse Bossie sal wees. In die army het ons altyd gese iemand raak "bossies" as hy nie so lekker hierbo is. En my liewe vrind jy is so mal soos n haas, nie n sexy bunny, n gewone wollerige hasie wat met hon(de) oor die kop geslaan is.