The New New New SPAM Thread

Having some SEVERE issues with my Macbook today, if this continues I can only think of one solution, dropping the hammer
 
06h00 op n Saterdag, is julle laf?!

Ek het nie die beta gespeel, hoe is die game?

Jack as jy die vra wat dit speel sal ons se dis great D3 op steroids, maar as jy Faffa vra dan sal hy se dis boring.... Hang maar af of jy van die genre hou.
 
Ek gaan niks se oor die feit dat dit Maandag is nie, niks se daaroor dat ek Maandae haat, niks se oor ek wens dit was al Dinsdag nie...... en more girls.
 
Back
Top