The New New New SPAM Thread

got food .................. maybe the day will go quicker ................ toasted white bread, bacon, cheese and avo with a lipton peach Ice Tea .................. BAWS ;P
 
tsek!! Moenie laat ek lock & tok gelyktydig nie! Journey on PS3 is Juuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuus!! get it Get It GET IT!! The Sand Looks so amazing its shocking that PS3 can do that :$
 
ek is outta shape bra, ek het gister oggend so 10uur se kant op alpha los gebars op die ouens net om te gekraak word, so waar as vet sal lekaJITS sê ek speel te veel HoN dis hoekom ek gekraak word..... ma sien so gou soos hy HoN gemention het op Alpha onmiddelik wil mense weet wat is my HoN Nick :) ................. HoN is die Future bra! Dota2 is te stadig vir my liking en dit gebruik steam ................................. MONSTER bleh!

Games vir pc mmmmmh ek sal hul liewers pirate as hulle single player met geen online features het nie ................. As dit nie 80% + in reviews kry nie is dit n waste van tyd .................. ek bedoel hoe sterk is pcs? en hulle kan dit nog altyd nie reg kry nie?! Ek bedoel die ps3 het n custom nVidia 7800 in dit en en processor dedicated to gaming en dit laat meeste van pc games vuil nie daai een nie FAIL LYK!!

Dis hoekom ek net 80% + reviewed games op PS3 koop. Ek lees altyd mygaming release dates for games on pc ps3 en 360 en in meeste gevalle lyk die pc kant hartseer ma ja speel jy ma jou pc games, koop jy maar jou top of the line gfx card, ram & processor wat rerag niks vir jou gaming doen nie elke 6 maande ek bet jou jou pc het nie eers n BLURAY player nie :P
 
Friday! A day that has meaning for those of us WHO ARE NOT ON LEAVE

Race, you clearly dont listen, you should not be here

:rolleyes:
 
Well I lucked out and FINALLY (After 2 Years of Searching) found a PS2 Copy of Silent Hill Origins
Aside from one title I still need I'm sorted for PS2 Games
 
Back
Top