The New New New SPAM Thread

Did a quick one for Deadly, NO IDEA what to make.
1s1kxe.jpg

THANKS FAFFA :D:D

Morning Gents, Its almost weekend !!
 
Gewoonlik, sê ons bokke veld toe met jou wanneer ons ons opponents wen in Dominos, anders weet ek niks wat bokvel beteken nie. Ek neem aan dis die kleur van my vel te doen met n bok se vel... Tsek!!
 
ROFL, Nee maar net 'n se ding jy weet mos eks jou halfbroer :D.

Amper naweek!

Stiek uit daar in Durbanville dan gaan eet ons steak :)
 
n kar, en my vrou wat haar enkel gebruik het, soe nou moen ek daai kar en vir haar terug bestuur huiswaards, 4 ure ry op, 4 ure ry terug langpad according to googlemaps :( dieslefde tyd gesien hoe ver UPington is nee o Jack dis te ver.
 
So jy breek hulle enkels as hulle nie luister nie :). Moet dieselfde doen.
 
Last edited:
nee daai ding het op n berg daar erens gebeur toes dit helikopter trips en alles, ma ek sal more orde bring. Rede hoekom ek vra Jack is van Calvinia is naby jou en ek dink Virginia kom van Calvinia.
 
Jack is meer 'n Oom Tas man ;)
 
Hyst, any ideas you had in mind for sig? Want to get it over and done with tonight, going to be stupendously busy from tomorrow night onwards.
 
Back
Top