Dam this place is so digital starving.
En google nou vir n internet cafe in kimberley dis haatlik dit bly chicks se naame opbring.
haha well ek het nie ander keuse gehad nie
en die freakiste ding is dit raak eers omtrent 8 uur donker.
hook my up met n job daar dan is ek daar![]()
hehe ... what syco said
I live in a coastal town with the best damn beach in the world - and no vaalies. Plus I have my epic longboard, why would I possibly want to go away?
watse job doen jy in kimberley?
Nog niks op die oomblik nie ek kyk elke dag in die local koerant wat hul hier het.
Dude you have some skills!
Do you have any mad win7 skins?
Selfde hier en as demlim my nie gedrop het nie sou my cv darm ook beter gelyk het.
en nou na hoeveel maande tune hul my gister dat my trigbetaling in gegaan is om goed te kuer te word en ek meen hul het al vkin 3 maande trig dit gedoen.
ai tog, vokkin treurige mense ook ne?
ek sal al lankal my moer gestrip het :-/
Ek het al n paar keer en het met 3 vokkin managers gepraat
ons het nou na die prokeruers toe gegaan.