Thread Killer - Gaming Edition (PG13)

Status
Not open for further replies.
hahahahha. E ksal eers van so 8 uur online wees ou, dan gooi ons hom.

Ek het gister aand kak lekker ge eet. Basket met Ribs en chickenwings en lekker chippies.

nou is ek kak honger weer, met n sooibrand
 
Sien jou dan so na 8 op die Siax TDM server, Ek is altyd Nazi's or Imperial Japan.

Sien jou dan.

Chow MH. Enjoy.
 
I'M HOME!!! for a little while, then my brother is coming to pick me up for supper at Gracia's. :D

/phew.....what a day....
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top