Thread Killer - Gaming Edition (PG13)

Status
Not open for further replies.
Middag Wenzdays, hoe gaan dit met jou?

Ek het toe Prototype gekies en jy? Geluk weereens dat jy gewen het :)

Aliem Vampire = Dark Industrial Techno Moozac :D
 
Gaan goed dankie. Cool game. Ekt GH Metalica gekies. Gan so awesome wees so nou kan ek net No. 5 koop sodra dit launch
 
O.O Goeie keuse, kom dit met die guitar en alles? Of is dit net die game op sy eie? Ek het Aerosmith op x360 gehad totdat my hond die controller beet gekry het :(
 
uhm ek weeti ek wag dat Tinman se ja vi die guitar bundle of nee net die game. Ek hou groot duimvas vi die bundle.

Ek het die Aerosmith 1 maar dit het vi my gesuck want daar was soos 2 songs op wat mens kon saam sing.....
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top